Founded in 2015, GWM Goodwood was one of the first GWM franchises in the Northern Suburbs. We are a derivative of Motorama which has been one of the leading used car dealerships in the Western Cape since 1978. Our diverse sales team, led by owner, Sidney Schnugh and Manager, Johan Kleingeld, is prepared to assist you in the best way possible for all your used and new car needs. You can find our brand new GWM Goodwood showroom on the corner of Giel Basson & Voortrekker Road and for your used car needs, you can find us at Motorama in 352 Voortrekker Road, Goodwood.

Our service department has also been named as one of the best GWM service and parts centres in the Western Cape since it’s opening in 2015. With the launch of the new Haval brand, we have also been awarded as an approved Haval service and parts centre. We also service all other major brands and we pride ourselves on the quality, affordable service we offer our clients.

GWM Goodwood is in 2015 gestig en was een van die eerste GWM agentskappe in die Noordelike Voorstede. Ons is ‘n affiliaal van Motorama wat al sedert sy stigting in 1978 een van die beste tweede handse kar agentskappe in die Wes-Kaap is. Ons diverse verkoops personeel word gelei deur eienaar, Sidney Schnugh en bestuurder, Johan Kleingeld en is daar om u by te staan met enige nuwe of tweede handse kar behoeftes wat u mag hê. Ons splinternuwe GWM Goodwood perseel is op die hoeke van Giel Basson en Voortrekker weg en vir enige tweede handse kar behoeftes kan u ons by Motorama by 352 Voortrekker Weg vind.

Ons parte en diens afdeling is al benoem as een van die beste parte en dienste afdelings sedert die opening in 2015. Met die bekendstelling van die nuwe Haval reeks is ons ook aangewys as ‘n goedgekeurde Haval diens en parte verskaffer. Ons diens ook alle ander groot make en ons streef daarna om aan al ons kliënte bekostigbare, kwaliteit diens te lewer.